James Brolin

James Brolin
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Craig Kenneth Bruderlin
Geboorte 18 Julie 1940 (1940-07-18)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3, insluitende Josh Brolin
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1960–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

James Brolin (gebore 18 Julie 1940) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Westworld (1973), Capricorn One (1977), The Amityville Horror (1979), en Traffic (2000).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search